Lees Van en Voel Klein Eenhoring
R99,00
Klein Eenhoring is uitgenooi na die jaarlikse Winterdans, maar sy weet nie at sy gaan aantrek nie. Sy besluit om haar maats te vra om te help. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!
1 in stock





Reviews
There are no reviews yet.