Die Volgende Stop

R379,00

Kom reis saam deur Suid-Afrika. Kry n spanmaat en kies een van ses roetes om op te speel. Beweeg deur tien dorpe vanaf die beginpunt tot by die laaste dorp wat die einde is. Jy sal n pitstop maak by minder bekende plekke soos Warrenton, Dani lskuil, Ficksburg en Bethulie, maar jy sal ook stop by meer bekende plekke soos Durban, Kaapstad en Mosselbaai. Pasop, troefkaarte kan jou vir twee rondtes na Sanparke se Kruger Wildtuin stuur of jy kan n pap wiel kry op pad na jou volgende dorp wat sal veroorsaak dat jy n rondte moet uitsit. Moet nie dink jou reis gaan sonder uitdagings en terugslae wees nie. Foto s van bekende plekke en diere is ook ingesluit by die bordspel.
Ages 8 years +

2 in stock

SKU: 4775 Categories: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Volgende Stop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

13 + ten =